Voorlopige Program!

Vrydag 15 September 2017

Gala aand geleentheid saam met Adam Tas op Nampopark.

 

Saterdag 16 September 2017

06:00 – 07:00 – Fietsryers en hardlopers arriveer , skryf in
08:15 – Baansport, kosstalletjies, Plesier rit vir die perde liefhebbers kan begin
Springkastele glybane, spookhuis.
08:30 – 09:00 MTB fietsryers maak gereed en spring weg op laerskool terrein.
08:15 - 8:50 - Ebie wouters
09:00 - 9:45 Wesselbron jeugorkes
09:00 - 12:00 Alle kosstalletjies rondom tent beskikbaar , kom eet saam!
10:00 – 12:00 - Gaskunstenaars Jandre en Danie wat optree
12:00 – 13:00 - Prysuitdelings - hardlopers.
13:00 - Potjiekos middagete beskikbaar in groot tent, Gaskunstenaars tussendeur.
13:00 – 14:00 - Prysuitdeling MTB - afdelings

18:30 - 22:30 - Gratis dans in groot tent!

Kontant kroeg beskikbaar teen billike pryse,
Koeldrank stalletjies en koffiekroeg

Opruiming na die tyd vir kerkdiens volgende oggend.

Sondag 17 September 2017

09h00 - Gospelfees en erediens in groot tent saam met

Danie Botha